Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Naamsveranderinge in die Vrystaat word oorweeg

31 Maart 2021

Die Vrystaatse dorp, Brandfort en Hoffmanplein in Bloemfontein kan moontlik binnekort nuwe name kry.

Die LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning in die Vrystaat, Limakatso Mahasa het gister tydens haar begrotingsrede gesê dat die plekke waarskynlik in die huidige boekjaar hernoem sal word.

Die voormalige vrou van oud-president Nelson Mandela, die ontslape Winnie Madikizela-Mandela is in 1977 na Brandfort verban. Volgens Mahasa sal dié dorp na Madikizela-Mandela vernoem word.

Wat presies die naam sal wees is nog nie bekend nie.

Die bekende Hoffmanplein in Bloemfontein kán moontlik binnekort as byvoorbeeld die Charlotte Maxeke-park bekend staan.

Die DA se koukusvoorsitter in die Vrystaatse wetgewer, James Letuka het tydens die begrotingsdebat gesê dat dié departement nie in staat is om ’n inklusiewe, kreatiewe, aktiewe en gekonnekteerde Vrystaat te skep nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Equipment Handover4

“555 stukke tuinboutoerusting sal dienslewering verbeter”

Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration

24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie

Untitled design (1)

“Oorvol tronke: Moet lyfstraf teruggebring word?”

Drank

Onwettige alkoholmark in SA al meer as R25-miljard werd

Untitled design

Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane

Ander Nuus Artikels

Map,Of,South,Africa,With,A,Blue,Pushpin,Stuck
“Suid-Afrika ‘n oorblyfsel van kolonialisme, verander die naam na die Republiek van Azanië,” vra die ATM
barbara creecy2
Minister stel herstelplan vir vervoersektor bekend
WhatsApp Image 2025-07-02 at 13.18.41_0d211357
Afrikaner-Afvaardiging: “Agoa nog nie van die tafel”
Equipment Handover4
“555 stukke tuinboutoerusting sal dienslewering verbeter”
Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration
24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende