Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

N1 die naweek gedeeltelik gesluit

7 Junie 2023

Motoriste wat die komende naweek (10 en 11 Junie) tussen Johannesburg en Pretoria reis word daarop gewys dat die N1-deurpad nie heeltemal toeganklik sal wees in dié tyd nie.

Die padagentskap, Sanral, sê die pad sal in albei rigtings tussen die Kosmosdal-Samrand en die Rooihuiskraal-wisselaar gesluit word, sodat Eskom hoogspanningsdrade bo-oor die die pad kan span.

Sanral sê die sluitings sal stuksgewys plaasvind en word vir Saterdag tussen 06:00 die oggend en 18:00 die aand beplan, sowel as Sondag van 06:00 die oggend tot 12:00 die middag.

‘n Woordvoerder, Vusi Mona, sê motoriste sal by die betrokke afsluitings herlei word en dat daar van die R101 gebruik gemaak kan word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende