Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Mynbestuurder in sy motor doodgeskiet

24 Mei 2021

Die algemene bestuurder van bedryfsdienste by die Richards Bay Minerals-myn in KwaZulu-Natal, Nico Swart, is doodgeskiet in vermoedelik ‘n sluipmoordaanval.

Die 47-jarige Swart was vanoggend op pad werk toe, toe hy deur drie gewapende voetgangers – ten aanskoue van verskeie motoriste – doodgeskiet is.

https://twitter.com/Flyingnews7/status/1396795588910346241

Volgens die polisiewoordvoerder, kaptein Nqobile Gwala het die voorval in Meerensee, ‘n woonbuurt van Richardsbaai, plaasgevind.

Sy voertuig is deur ongeveer twintig hoë-kaliber koeëls getref en hy is op die toneel dood verklaar.

Swart laat sy vrou en twee kinders agter.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende