Mxit-stigter verloor sy stryd teen kanker


Luister nou

Volgende

Mxit-stigter verloor sy stryd teen kanker

26 Augustus 2022

Herman Heunis, die stigter van die destydse kletsdiens, Mxit is in die ouderdom van 63 oorlede ná sy stryd van twee jaar teen pankreaskanker.

Heunis is in Namibia gebore en het in 1980 sy loopbaan as ‘n programmeerder begin, nadat hy sy graad aan die Universiteit Stellenbosch begin het.

Sy maatskappy, Clockspeed Mobile het Mxit is 2007 ontwikkel en bekend gestel. Mxit is op ‘n stadium beskou as die bekendste en gewildste sosiale netwerk-platform met meer as 10-miljoen aktiewe gebruikers.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Mxit-stigter verloor sy stryd teen kanker


Luister nou

Volgende