My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Munisipale direkteur se “Kill the Boer”-boodskap veroordeel

AfriForum eis optrede nadat hy ‘n boodskap op ‘n WhatsApp-groep van die Nketoana-Plaaslike Munisipaliteit in Reitz in die Vrystaat gesien het waarin ‘n direkteur na bewering geskryf het “The best is to kill the Boer”.

Volgens AfriForum se hoofwoordvoerder oor gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk is die optrede deur ‘n senior bestuurslid onaanvaarbaar, en meen dit kom neer op rassisme en moedig geweld aan.

Broodryk sê daar word van openbare amptenare verwag om deur hul voorbeeld te lei en vrede en eenheid binne hul gemeenskappe te bevorder.

Volgens hom mag die erns van so ‘n stelling nie onderskat word nie.  “In ’n land waar gewelddadige aanvalle op boere ’n harde werklikheid is, kan sulke stellings nie bloot aanvaar word nie.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende