Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

MRK vra dat ou landsvlag op sosiale media verbied word

18 November 2024

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) is een van die organisasies wat vra dat die Oranje-blanje-blou landsvlag – wat tot in 1994 die amptelik die vlag van die land was – in plasings op sosiale media verbied word.

Volgens die MRK is dié vlag ‘n simbool van haat en moet plasings van al sulke simbole op sosiale media verbied word.

Die sosiale mediareus, Meta – wat onder andere Facebook WhatsApp besit – het in Oktober met ‘n openbaredeelnameproses begin oor sy moderators se besluit om twee omstrede plasings nie te verwyder nie.

Klagtes oor dié plasings – in aanloop tot die algemene verkiesing vroeër vanjaar – voer aan dat Meta sogenaamde apartheidsimbole verromantiseer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende