Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

MRK sit ondersoek oor taalregte by die Universiteit Stellenbosch voort

14 Junie 2021

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) sal vandag sy ondersoek na die beweerde skending van taalregte by die Universiteit van Stellenbosch voortsit.

Die MRK sal vandag en môre getuienis aanhoor van onder meer die studente-organisasie, StudentePlein, die VF Plus se leier, Pieter Groenewald en die DA se Leon Schreiber.

LEES OOK: MENSEREGTEKOMMISSIE BESOEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH OOR TAALKWESSIE

’n Student  sal ook vandag oor die beweerde skending van haar taalregte in een van die koshuise op die Stellenbosch-kampus getuig.

Sy sal na verwagting praat oor die instruksies wat sy na bewering gekry het, glo by ’n mentor, dat Afrikaans in informele kontekste verbied word.

Die US se rektor, Wim De Villiers het vroeër aan die MRK gesê dit is onwaar dat Afrikaans in koshuise of op kampus verbied word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GtKvqtMXwAAfecA

78 mense dood in vloedgeteisterde Oos-Kaap

bela-7

Riglyne vir die Bela-wet is gepubliseer

GtPe-L2b0AAR_xU

Oorlewende van Air India-vliegongeluk ontsnap betyds uit nooduitgang

pothole

Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar – ons stede verval nie meer nie

Screenshot 2025-06-12 151250

Die Comrades-Marathon bring “ja” en “nee” antwoorde

Ander Nuus Artikels

GtWXcGOXoAA2G7W
“Besope” motoris wat glo spoedgrens oortree tref motor – vyf mense dood
WhatsApp Image 2025-06-13 at 13.20.28_4139dd6b
Bergview-skoolhoof maak strafregtelike klag aanhanging teen politici wat hom van verkragting beskuldig
Cyril-4-1
ActionSA bevraagteken noodsaaklikheid van nasionale dialoog
GtKvqtMXwAAfecA
78 mense dood in vloedgeteisterde Oos-Kaap
bela-7
Riglyne vir die Bela-wet is gepubliseer

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende