Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

MRK ondersoek ook nou urine-voorval by US

17 Mei 2022

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ook nou ‘n ondersoek gelas ná die beweerde rassevoorval by die Stellenbosch Universiteit, waartydens ‘n student glo op ‘n mede-student se rekenaar ge-urineer het.

‘n Video van die voorval doen tans die rondte op die sosiale media.

LEES OOK: STUDENTE EIS SKORSING VAN US-STUDENT WAT OP LESSENAAR URINEER

Die universiteit het die voorval veroordeel en die student geskors hangfende ‘n tugverhoor.

André Gaum, die MRK se kommissaris, sê hulle het reeds ‘n aantal klagtes in dié verband ontvang.

Volgens Gaum wil dit voorkom asof daar ‘n prima facie saak uit te maak is te oordeel aan die video wat aan hulle verskaf is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende