MRK daag Steve Hofmeyr voor die gelykheidshof


Luister nou

Volgende

MRK daag Steve Hofmeyr voor die gelykheidshof

3 Junie 2022

Die Mensregtekommissie (MRK) gaan die sanger Steve Hofmeyr voor die Gelykheidshof daag, oor sy uitlatings rakende die LGBTQI+ gemeenskap.

Hofmeyr het in April vanjaar op sosiale media uitgevaar teen die inklusiwiteitsbeleid van Disney.

LEES OOK: KYK: HOFMEYR VRA VERSKONING VIR OMSTREDE VIDEO

Hy het daarop gesinspeel dat die “plus” in die akroniem verwys na bestialiteit. LGBTQ+ verwys na lesbiese, gay, biseksueel, transgender, queer en die plus verwys na ander seksuele voorkeure soos non-binêr en panseksueel.

Dir MRK sal dokumente by die gelykheidshof in Port Elizabeth indien, na hy klagte van ‘n moontlike menseregte skending ontvang het.

Hofmeyr het op sy Facebook-blad gesê hy neem kennis van die saak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

MRK daag Steve Hofmeyr voor die gelykheidshof


Luister nou

Volgende