Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Motoriste weer gewaarsku om Tembisa te vermy

2 Augustus 2022

Motoriste word weereens gewaarsku om die Tembisa-omgewing te vermy, te midde van berigte dat die geweldadige betogings wat gister begin het, vandag voortgaan.

Inwoners betoog oor stygende munisipale tariewe en kragonderbrekings.

Die polisie het bevestig dat vier mense gister dood is tydens die geweldadige betogings. Twee van die oorledenes is deur die polisie doodgeskiet.

Die burgemeester van die Ekurhuleni-metro, Tania Campbell sê sy vermoed die betogings word aangehits deur eksterne magte wat die metro wil destabiliseer.

LEES OOK: EEN PERSOON DOODGESKIET IN TEMBISA-BETOGING

Intussen doen die Tembisa Gemeenskapsforum ‘n beroep op inwoners om rustig te raak en kalmte na die gebied te herstel. 

Die forum se woordvoerder, Xolani Mnisi sê hulle is bly dat munisipale amptenare ingestem het om met gemeenskapslede te vergader, maar meen die betoging kan nie voortgaan nie – veral omdat vier mense gister dood is.

Hy sê hy voel die boodskap is gehoor en meen dit is tyd om nou terug te keer na normaal. Mnisi sê inwoners behoort nou vir die Ekurhuleni metro kans te guns om met voorstelle vorendag te kom.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende