Middag saam met Heinrich Marnitz

Sondae
15:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Motoris in Silverton doodgeskiet

14 September 2021

‘n Motoris in sy dertigs is gisteraand doodgeskiet op die hoek van Waltloo en Simon Vermootenweg in Silverton in Pretoria.

Daar is verskeie kere op die man se luukse voertuig geskiet.

Paramedici het die man op die toneel dood verklaar, na hy raakgeskiet is.

Die motief vir die skietery is nog nie bekend nie, en die moord word ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Middag saam met Heinrich Marnitz

Sondae
15:00 - 16:00

Luister nou

Volgende