Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Moti-broers: Prokureur onttrek hom van saak

9 November 2021

Die prokureur van die Moti-gesin, Phillip Smit het hom van die ontvoering saak van die vier Moti-broers onttrek.

Hy het geen rede verskaf vir sy onttrekking nie.

Die vier broers, Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15) is op 20 Oktober deur minstens sewe mans ontvoer, terwyl hulle onderweg was na die private skool Curro Heuwelkruin in Polokwane/ Pietersburg.

LEES OOK: CELE SÊ DIE POLISIE MAAK VORDERING MET DIE SOEKTOG NA MOTI-BROERS

Daar is nog geen teken van die broers nie, en daar is ook nog geen losprys vir hulle vrylating geëis nie.

Die polisie het twee weke laas iets gesê oor dié saak. 

Die polisie minister, Bheki Cele het bloot gesê die polisie maak vordering, en dat dit ’n moeilike saak is.

Die nasionale polisiekommisaris, Kehla Sithole het toe laat blyk dat dit ‘n transnasionale misdaad is.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende