Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Mooikloof Substasie: Die meeste woonbuurte se kragtoevoer is herstel

13 Desember 2021

Ná 12 dae sonder krag is die meeste dele van Pretoria-Oos se kragtoevoer weer herstel. 

Dit kom nadat ‘n brand op 1 Desember by die Mooikloof substasie uitgebreek het, wat talle inwoners sonder krag gelaat het. Die Tshwane-metro het aanvanklik beplan om die kragtoevoer Saterdag te herstel, maar reënval het die proses vertraag. 

LEES OOK: METRO SÊ HY MAAK VORDERING MET HERSTELWERK AAN MOOIKLOOF

Volgens die metro se woordvoerder, Hilgard Mathews het die span deurnag gewerk om foutiewe kragkabels te herstel.  Hy sê die Mooikloof Ridge-landgoed, die Woodhill-landgoed, die Pretoria Oos-hospitaal, The Wilds-landgoed en dele van Moreleta Park se kragtoevoer is herstel.

Die res van die substasie sal vandag herstel word. Volgens Mathews is die metro hoopvol dat die res van die woonbuurte teen vanmiddag krag sal hê. 

https://twitter.com/CityTshwane/status/1470311217436708873

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende