“Moenie ons uitlok en uitslae aankondig nie,” waarsku Zuma


Luister nou

Volgende

“Moenie ons uitlok en uitslae aankondig nie,” waarsku Zuma

1 Junie 2024

Oud-president Jacob Zuma het die Onafhanklike Verkiesingskommissie gewaarsku om nié môre die verkiesing se uitslae aan te kondig nie.

Zuma het vanaand die OVK se Nasionale Uitslagsentrum in Midrand besoek.

Die MK Party is een van 26 partye wat die uitslag van die verkiesing betwis.

Zuma sê daar is geen haas om die uitslag aan te kondig nie, en het die OVK gevra om eers na al hulle klagte te luister voor daar enige aankondigings gemaak word.

Hy het egter nie verdere besonderhede gegee oor die beweerde ongerymdhede nie.

Zuma sê verder die OVK moet nie moeilikheid maak en hulle uitlok nie. Die MK-party is op nasionale vlak die derde grootste party met 14.6% van die stemme op hulle verenig.

Die uitslae word tans nog om 18:00 môremiddag bekend gemaak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

“Moenie ons uitlok en uitslae aankondig nie,” waarsku Zuma


Luister nou

Volgende