Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Mmusi Maimane wil die land se volgende president wees

30 September 2023

Mmusi Maimane, die voormalige leier van die DA en huidige leier van die party, Build One South Africa (BOSA) het vroeër vandag aangekondig dat hy planne het om Suid-Afrika se volgende president te word. 

Hy het dit gesê tydens die party se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes vir volgende jaar se algemene verkiesing. BOSA is verlede jaar deur Maimane op die been gebring.

Volgens hom sal hy nou amptelik sy naam in die hoed gooi as presidensiële kandidaat. “Dit is tyd vir ‘n verandering waarin alle Suid-Afrikaners saam kan werk om van die land ‘n beter plek te maak.”

Maimane meen daar is mense wat nie in hom sal glo nie, maar het dit beskryf as ‘n Dawid en Goliat oomblik. “Daar kom ‘n tyd in almal se lewens wat ‘n Dawid, klein ‘n reus soos Goliat vierkantig in die gesig moet staar.”

Volgens hom is hy reg om die land se president te word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende