Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

MK-party trots op sy prestasie

27 November 2024

Die MK-party sê hy is trots op sy prestasies van die afgelope 11 maande in aanloop tot die viering van sy eerste bestaansjaar.

Die party – wat op 16 Desember 2023 gestig is – het in ’n kort tyd na vore getree as die derde grootste politieke party in die land.

Die party gaan Saterdag sy herdenking met ‘n mini-saamtrek in Vosloorus vier, gevolg deur ‘n nasionale saamtrek in Durban volgende maand.

Die nuwe lid van die MK-party, Dali Mpofu, het gister tydens ‘n media-inligtingsessie in die Ekurhuleni-metro gesê die organisasie het ‘n magtige krag in die politieke arena geword.

Talle prominente politici het oor die afgelope 11 maande hulle eie partye verlaat om by die MK aan te sluit. Beide die voormalige openbare beskermer, en EFF-LP, advokaat Busisiwe Mkhwebane en die voormalige adjunk-leier van die EFF, Floyd Shivambu is nou verbonde aan die MK-party.

FOTO: Gagasi FM

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende