Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Ministers bespreek planne ná N3-vragmotorbetogings

20 Junie 2022

Die ministers van vervoer, indiensneming en arbeid, binnelandse sake, en polisie het vandag die media toegespreek oor hul besprekings met die vragmotorbedryf.

Dit volg nadat verskeie hoofweë, insluitend die N3 en die N12 verlede week deur vragmotorbestuurders versper is.

Die minister van indiensneming en arbeid Thulas Nxesi het tydens die konferensie gesê dat die versperring van nasionale paaie die land se ekonomiese aktiwiteite lam lê.

Daar is ook elf stappe van ingryping wat die departement van vervoer wil instel wat na verwagting die ontwrigtings en blokkades langs die nasionale paaie sal stopsit.

Die vragmotorbestuurders eis onder meer dat geen buitelanders as vragmotorbestuurders aangestel word nie, en dat die prys van petrol na om en by R11 per liter moet daal.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende