Minister vra 50-jariges om voor 1 September hul inentings te kry


Luister nou

Volgende

Minister vra 50-jariges om voor 1 September hul inentings te kry

13 Augustus 2021

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla het ‘n beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners bo die ouderdom van 50 om hul inentings voor die 1ste September te kry.

Phaahla sê die regering is besig om voor te berei vir die toestroming van 18 tot 34 jariges na die inentingsentrums, wanneer die ouderdomsgroep op 1 September ook toegelaat sal word om in te ent.

LEES OOK: AANVULLENDE COVID-19-ENTSTOFVERSTERKINGSDOSIS ONDERSOEK

Hy het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die inentings veilig is, en dat hospitalisasie onder diegene wat ingeënt is afneem.

Volgens hom sal die land ook vandag ‘n belangrike mylpaal bereik wanneer 4-miljoen Suid-Afrikaners teen die einde van vandag ten volle teen Covid-19 ingeënt sal wees.

Hiervan is 60% vroue en 40% mans.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Minister vra 50-jariges om voor 1 September hul inentings te kry


Luister nou

Volgende