Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Die DA het sy ongelukkigheid uitgespreek omdat die minister van verdediging en militêre veterane, Angie Motshekga, nie vanoggend se vergadering van die gesamentlike staande komitee oor verdediging bygewoon het nie.

Motshekga moes verslag doen oor die onttrekking van die Suid-Afrikaanse troepe uit die DRK.

Die DA se skaduminister, Chris Hattingh sê ten spyte van die feit dat die vergadering aanlyn gehou is, het die minister haar adjunk afgevaardig om dit by te woon.

Hattingh sê Motshekga verkies om in Rusland rond te reis, eerder as om inligting te verskaf oor noodsaaklike sake van nasionale belang. Die minister is glo in Rusland vir hulle oorwinningsdagvieringe. LP’s het haar prioriteite bevraagteken.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

pretoria

“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”

NDLOVU

Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind

Ander Nuus Artikels

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree
Screenshot 2025-05-09 105122
IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik
POTTE
Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende