Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Minister van justisie ook by VBS-skandaal betrek

26 Augustus 2024

Die minister van justisie se naam word nou genoem by die ondersoek na die ondergang van die VBS-onderlinge bank.

Thembi Simelane het glo ‘n lening van meer as ‘n halfmiljoen rand by Gundo Wealth Solutions aangegaan om ‘n koffiewinkel in Johannesburg te koop.

Gundo het ook in 2016 onwettige beleggings ter waarde van R349-miljoen van die Pietersburg-Polokwane-stadsraad by VBS-bank bemiddel, terwyl Simelane burgemeester van dié stad was.

Die onderneming het nagenoeg R24,2-miljoen kommissie verdien op dié transaksie.

As minister van justisie hou Simelane toesig oor die NVG – wat aktief betrokke is by die ondersoek van die ineenstorting van VBS Bank en die vervolging van diegene wat daarvoor verantwoordelik was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende