Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Minister sê sy departement gaan nié anders besluit oor Shell nie

12 Januarie 2022

Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, sê sy departement gaan nie sy besluit heroorweeg om eksplorasieregte aan die olie-maatskappy, Shell, toe te ken nie.

Die minister is van mening dat sy departement reeds bepaal het dat die omgewingsinvloed – tydens sy soektog na olie en gas aan die Wildekus – nie nadelig sal wees nie.

Die minister se uitlatings staan in skrille kontras met die bevinding van die hooggeregshof wat bewyse gevind het dat die soektog na fossielbrandstof onherstelbare skade aan die omgewing en see-lewe gaan aanrig.

Gemeenskappe aan die Wildekus het teen die maatskappy betoog en die hof op ‘n dringende grondslag genader om Shell se soektog stop te sit.

Mantashe sê op sy beurt die projek word onderdruk weens omgewingsbekommernisse wat van feitlik geen betekenis is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende