Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Minister sê Suid-Afrika maak groot vordering sedert 1994

22 Januarie 2024

Die minister van finansies Enoch Godongwana sê hulle het gebruik gemaak van die geleentheid by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos in Switzerland, om hul vennote oor die wêreld heen te herinner dat Suid-Afrika groot vordering gemaak het oor die afgelope 30 jaar.

Die Suid-Afrikaanse afvaardiging het die beraad verlede week bygewoon. Hy het na afloop van sy besoek gesê dat hy dit duidelik gemaak het dat Suid-Afrika steeds ‘n uitstekende toeristebestemming is.

Godongwana het wel ook erken dat die land ’n hele rits struikelblokke in die gesig staar, om sy finansiële volhoubaarheid, ekonomiese groei vooruitsigte en besteding op maatskaplike dienste en infrastruktuur te verbeter.

Hy sê die gees van samewerking met internasionale vennote vorm deel van die land se strategie om sy ekonomiese groei weer op dreef te kry.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende