Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Minister sê R150-miljoen kontrak is onregmatig

26 Mei 2021

Die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize sê ‘n interne ondersoek het daarop gewys dat die kontrak met die maatskappy Digital Vibes irrasioneel en onregmatig is.

Mkhize het vanoggend die media toegespreek oor die kontrak, waarvolgens Digital Vibes glo R150-miljoen ingepalm het vir die organisering van Mkhize se mediaverantwoordelikhede.

Hy sê die proses om Digital Vibes aan te stel was onreëlmatig.

LEES OOK: SOE: VERSLAG OOR BEWEERDE KORRUPSIE IN JUNIE GEREED

Mkhize het bygevoeg dat daar regstappe geneem gaan word om die geld wat spandeer is te verhaal.

Hy sê die openbare onsteltenis oor die bewerings van korrupsie met betrekking tot die Digital Vibes kontrak, is geregverdig, maar hy voel nie dat sy persoonlike bande met die personeel van Digital Vibes enigsins ‘n konflik van belange is nie.

Hy ontken ook dat sy departement se verantwoordelikhede uitgekontrakteer is aan privaat maatskappye, en sê al sy toesprake is deur die departement geskryf. 

Mkhize meen daar is geen rede vir hom om afstand te doen van sy pos nie omdat hy nie gebaat het by die kontrak nie.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende