Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Minister sê Kubaanse ingenieurs steel nie Suid-Afrikaners se werk nie

23 April 2021

Die minister van water en sanitasie, Lindiwe Sisulu sê sy het Kubaanse ingenieurs gekry om te help met die land se waterkrisis, omdat geen siviele ingenieur in Suid-Afrika se private sektor vir drie jaar lank in landelike gebiede wil woon en werk nie.

Sisulu het gister die 24 Kubaanse ingenieurs by ‘n spoggeleentheid in die land verwelkom, hoewel hulle al van Augustus verlede jaar hier doenig is.

Volgens Sisulu het die Kubane sedert Augustus al Engels geleer, en gaan hulle nou help om plaaslike ingenieurs op te lei.

Sisulu ontken dat die Kubaanse ingenieurs Suid-Afrikaners se werk steel, en sê die tenders vir die instandhoudingsprojekte sal steeds aan Suid Afrikaanse maatskappye gegee word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende