Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Minister McKenzie verdedig sy reis na die Olimpiese Spele

15 Oktober 2024

Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie het die uitgawe van meer as R800 000 – om hom na die Olimpiese Spele in Frankryk te stuur – verdedig en sê dit was nie ‘n plesiertog nie.

McKenzie het onder kritiek – van onder andere ActionSA se Michael Beaumont – deurgeloop, wat hom daarvan beskuldig het dat hy die reise van die sogenaamde “super-ondersteuners” opgeskort het vir sy eie voordeel.

Die minister het hierop geregaeer deur uit te wys dat hy ses vergaderings in Parys bygewoon het en dat hy ook sy amptelike verpligtinge – soos om die Suid-Afrikaanse atlete welkom te heet – nagekom het.

Hy sê voorts dat hy lank voor die einde van die spele terug gekom het Suid-Afrika toe en dat hy nie aangebly het om die koste verder op te jaag nie.

https://twitter.com/GaytonMcK/status/1846054752729055384

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende