Minister: Derde Covid-19-vlaag nog nié verby nie


Luister nou

Volgende

Minister: Derde Covid-19-vlaag nog nié verby nie

13 Augustus 2021

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla sê hoewel daar ‘n 70% afname in die aantal aktiewe Covid-19 gevalle is, en ‘n 4% afname in hospitaalgevalle is, is die einde van die derde vlaag uitbrekings nog nie in sig nie.

Die departement van gesondheid het aangedui dat daar nie ‘n voorstel gemaak kan word om inperkingsmaatreëls binnekort te verslap, terwyl daaglikse gevalle in die Wes-Kaap nog styg nie.

Phaahla het daarop gewys dat daar nog steeds geweldige druk op hospitale in die Wes-Kaap is ten spyte van gevalle wat landswyd aan die afneem is.

Hy het ‘n beroep op mense gedoen om steeds waaksaam te wees en die nodige voorsorgmaatreëls teen die virus te tref.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Minister: Derde Covid-19-vlaag nog nié verby nie


Luister nou

Volgende