Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Minister, departement hou nié by spertyd oor Oscar se parool nie

19 September 2023

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola sowel as die departement se nasionale kommissaris én die paroolowerhede het nie een teen die Grondwethofafsnydatum – waarop hulle op die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius se paroolaansoek moes reageer – beantwoordende stukke ingedien nie.

Dié sperdatum het Vrydag, 15 September verstryk.

Volgens berigte kon die respondente nie betyds redes verskaf oor waarom Pistorius nié vir parool kan aansoek doen nie omdat ‘n amptenaar binne Lamola se departement glo olik was.

Pistorius het verlede maand die Grondwethof genader en meen hy kom reeds vir parool in aanmerking, maar dat hy nie toegelaat word om daarvoor aansoek te doen nie.

Volgens Lamola se woordvoerder, Chrispin Phiri kon die amptenaar, wat op Pistorius se aansoek moes reageer, nie die sperdatum eerbiedig nie weens die feit dat hy siek was.

Hy dien tans 13 jaar gevangenisstraf uit vir die moord op sy meisie, Reeva Steenkamp op Valentynsdag 2013.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende