Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Minister bekragtig Oos-Kaapse naamsveranderings

21 Junie 2021

Die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, Nwaba Bhanga sê die besluit om die naam van Port Elizabeth na Gqeberha te verander, is ‘n klap in die gesig van inwoners van die metro, wat die naamsverandering teengestaan het.

Bhanga sê die minister het hom afgevee aan die 65 000 teenkantings wat ontvang is teen die voorgestelde naamsverandering.

Die metro sal nou moontlike regstappe oorweeg.

Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het gister 23 naamsveranderinge in die Oos-Kaap bekragtig en gesê dat géén van die besware teen die hernoeming van dié plekke ‘n hersiening regverdig nie.

Naamborde van plekke soos Port Elizabeth, King William’s Town en Uitenhage kan nou verander word en die plekname van kaarte afgehaal word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende