Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Minimumloon styg met 6,9%

8 Februarie 2022

Die minister van arbeid en indiensneming, Thulas Nxesi, het die nuwe minimumloon in die Staatskoerant gepubliseer.

Die minimumloon – wat van 1 Maart af in werking tree – beloop R23,19 per uur.

Die nuwe loon verteenwoordig ‘n verhoging van 6,9% van die vorige jaar af.

Vir die eerste keer is daar geen onderskeid getref tussen sekere groepe werkers nie, wat beteken dat huiswerkers en plaaswerkers ook nou vir dié nuwe tarief in aanmerking kom. Die nuwe minimumloon verteenwoordig dus ‘n verhoging van 21,5% vir huiswerkers.

Die aanpassings volg op ‘n onlangse voorstel deur die Nasionale Minimumloonkommissie dat huiswerkers se minimumloon gelyk gestel moet word aan die res van die land se arbeidsmag.

Werkers wat deel vorm van die departement van openbare werke se uitgebreide indiensnemingsprogram, kan aanspraak maak op R12,75 per uur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende