Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Minimum loon nou op R25,42

21 Februarie 2023

Die nasionale minimum loon in Suid-Afrika sal vanaf 1 Maart na R25,42 per uur styg.

Dit is ‘n verhoging van R2,24 op die R23,18 per uur wat tans geld. 

Die minister van indiensneming en arbeid, Thulas Nxesi het dié verhoging reeds in die Staatskoerant gepubliseer.

Hoewel daar voorheen voorspel is dat die minimum loon met 8% sal styg, kom dié verhoging op ‘n styging van 9,7% neer.

Dié minimum loon geld vir alle werknemers in alle sektore in Suid-Afrika. Dit sluit plaaswerkers en huiswerkers in.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende