Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

Mimi Coertse – 90 jaar oud

12 Junie 2022

Die Suid-Afrikaanse operasangeres, Mimi Coertse vier vandag haar negentigste verjaarsdag. 

Maria Sophia Coertse is op 12 Junie 1932 in Durban gebore. 

Sy word beskou as iemand wat die hoeksteen vir Opera in Suid-Afrika gelê het. Coertse het destyds die Stadskouberg, wat nou bekend staan as die Johannesburg teater en die Aula op die kampus van die Universiteit Pretoria geopen. 

Die omroeper en pianis, Tinus Esterhuizen het Coertse beskryf as ‘n doyenne om opera in Suid-Afrika aan die gang te hou. 

Een van haar bekendste rolle is die Koningin van die Nag in die Oostenrykse komponis, Wolfgang Amadeus Mozart se opera, Die Towerfluit. Sy het dié rol meer as vyf-honderd keer in verskeie lande vertolk. 

Sy het in 1949 met sanglesse, by Aimée Parkerson begin en het in 1951 by die Plastic-teater teenoor Gé Korsten opgetree.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende