Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Miljoene bestee aan glansgeleenthede terwyl dienslewering in die Vrystaat stilstaan,” sê VF Plus

16 Maart 2022

Die Vrystaatse wetgewer het na bewering onderskeidelik R2,7 miljoen en R4,4 miljoen aan vanjaar se begrotings- en provinsialeredes bestee – dít terwyl dienslewering in dié provinsie tot ‘n “stilstand gekom het weens ‘n groot geldtekort.”

Die VF Plus sê in ‘n verklaring dat die R7,1 miljoen wat aan die geleenthede bestee is, is slegs die wetgewer se uitgawes en sluit nie die provinsiale departemente se besteding in nie.

“Dit is onaanvaarbaar dat die ANC in strawwe finansiële omstandighede hierdie glansgeleenthede voorhou as openbare deelname, terwyl inwoners van die provinsie honger is en by die dag verarm.” sê die VF Plus lid van die provinsiale wetgewer, Armand Cloete.

Hy sê die VF Plus het tydens die aanvang van die Covid-19-pandemie die Vrystaatse regering uitgedaag om vermaak, spyseniering, vervoer en die huur van lokale en geriewe in die komende jare te besnoei en die krane vir luukshede toe te draai.

“Die party het ook voorheen die premier, Sisi Ntombela, gewaarsku dat die party haar fyn dophou en verantwoordbaar sal hou in die hoop dat sy nie haar bynaam as partytjie-premier verder gestand doen nie.”

https://twitter.com/SAPoliceService/status/1498211764198154242

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende