Mike Bolhuis stuur ondersoekspan na Vrystaat om met Brendin Horner-ondersoek te begin


Luister nou

Volgende

Mike Bolhuis stuur ondersoekspan na Vrystaat om met Brendin Horner-ondersoek te begin

23 November 2021

Die privaat speurder, Mike Bolhuis gaan ‘n span van sy ondersoekers na die Oos-Vrystaat stuur nadat die twee mans in die Brendin Horner-moordsaak verlede week op alle aanklagte teen hulle vrygespreek is.

Sekola Matlaletsa (45) en Sekwetje Mahlamba (33) is kort na die moord op Horner in Oktober verlede jaar in hegtenis geneem. Horner se liggaam is by die hek van die Bloukruin-boerdery in die Paul Roux-distrik gevind, waar hy ‘n plaasvoorman was.

LEES OOK: TWEE VERDAGTES IN HORNER-MOORDSAAK NIÉ MEER VAN MOORD AANGEKLA

Matlaletse en Mahlamba is in die rondgaande hof in Bethlehem onskuldig bevind op aanklagte van moord, roof en veediefstal nadat bewyse hulle nié op die toneel kon plaas nie.

Volgens Netwerk24 het Horner se pa, Robbie gister vir Bolhuis gekontak om met sy eie ondersoek te begin. Hy meen hy is spyt dat hy nie al vroeër vir Bolhuis gekontak het nie.

LEES OOK: BRENDIN HORNER: DNS-UITSLAE WEER IN DIE KOLLIG

Bolhuis sê sy span sal nou kyk na die werk wat die polisie gedoen het, wat hulle verkeerd gedoen het en ook wat hulle reg gedoen het.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Mike Bolhuis stuur ondersoekspan na Vrystaat om met Brendin Horner-ondersoek te begin


Luister nou

Volgende