Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Metropolisie op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te midde van terreur-waarskuwing

28 Oktober 2022

Die Johannesburgse metropolisie sê beamptes is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag, en sal ook vir die res van die naweek wees te midde van waarskuwings oor ‘n terreur-aanval in Sandton. 

Dit kom nadat die Amerikaanse ambassade laat Woensdagmiddag ‘n waarskuwing aan sy inwoners in Suid-Afrika uitgereik het waarin hy waarsku dat hy berigte ontvang het oor ‘n moontlike terreur-aanval in Sandton. Talle openbare byeenkomste word vir die naweek in Sandton beplan. 

LEES OOK: SANDTON CITY SAL OOPBLY TE MIDDE VAN TERREUR-WAARSKUWING

Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla sê daar sal talle padblokkades wees, en metropolisiebeamptes is ontplooi om die gebied te patroleer. Die polisie se k9-honde-eenheid word ook ingespan. 

Fihla het benadruk dat die veiligheid van die stad se inwoners sy belangrikste prioriteit is. Die Sandton City-winkelsentrum sal oopbly en ander byeenkomste gaan ook voort.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende