Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Metro bekommerd oor nie-amptelike puntsmanne tydens beurtkrag

17 Januarie 2022

Metropolisie departemente het ‘n beroep op mense gedoen om nié die verkeer te reguleer wanneer daar beurtkrag is nie.

Die woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Xolani Fihla sê metrobeamptes is aangestel om nie-amptelike puntsmanne te verwyder van verskeie besige kruisings.

Dit kom nadat verskeie videos en foto’s vandeesweek deur motoriste op sosiale media gedeel is, waarin gesien kan word hoe hawelose mense die verkeer probeer reguleer. Volgens Fihla is daar ‘n bepaalde risiko as diegene die verkeer aanwys omdat hulle nie behoorlik opgelei is nie.

Ook die woordvoerder van die Tshwane Metropolisie, Isaac Mahamba sê dit gebeur meer gereeld dat hawelose mense inspring wanneer die verkeersligte weens beurtkrag buite werking is.

Volgens hom het die Tshwane-metro ‘n plan om burgerlikes op te lei sodat hulle die metropolisie kan bystaan indien nodig.

Hy sê diegene wat nié opgelei is nie, moet eerder nie probeer om die verkeer te reguleer nie.

Foto: Zak Wood (Twitter)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende