Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Metaangas lei tot Breestraat-ontploffing

3 Augustus 2023

Die Johannesburgse-metro beoog om die beskadigde Breestraat (Lilian Ngoyi-straat) in die middestad binne 18 maande te herstel.

Die burgemeester van Johannesburg, Kabelo Gwamanda en die stadsbestuurder Floyd Brink het gister gesê hulle wil die straat so vinnig as moontlik heropen.

Herstelwerk gaan glo bykans ‘n R180-miljoen rand beloop.

Daar is ook bevestig dat ‘n metaangas-lekkasie gelei het tot die ontploffing verlede maand, maar dit is nog onseker waarvandaan dit gekom het.

Een persoon is dood en meer as 40 beseer in die ontploffing. Die spesialis-ingenieur, Johan la Grange, wat die ondersoek lei sê hulle vermoed daar was ‘n vonk van elektriese kabels wat die gas laat ontplof het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

unnamed

Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker

masels2-1

Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

TSHWANE2

Tshwane-metro samel 98% van sy beoogde begroting in

AA1HNbdW

KYK: Sewe mense nog vermis na ontploffing in vuurwerke-pakhuis

Map,Of,South,Africa,With,A,Blue,Pushpin,Stuck

“Suid-Afrika ‘n oorblyfsel van kolonialisme, verander die naam na die Republiek van Azanië,” vra die ATM

Ander Nuus Artikels

The-South-African
Voormalige adjunkpresident van Suid-Afrika sterf
Low,Section,Of,Elementary,Students,Sitting,In,Row,In,Classroom
Nuuskommentaar: Skoleveiligheid moet ook gemeenskap se fokus wees
element-1-780x470-1
Video met politici se gesigte op urinale veroorsaak herrie
unnamed
Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker
masels2-1
Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende