Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Merke, gereed, OPEREER

29 Augustus 2023

Die departement van gesondheid in Gauteng hou vandag ‘n sogenaamde chirurgie-marathon.

Die departement sê hulle het ten doel om vandag meer as 300 operasies uit te voer by die provinsie se 23 staatshospitale.

Volgens die departement sal die chirurgie-marathon help om die agterstand in operasies uit te wis, maar ook om aan die publiek te wys wat die vermoeë is van die openbare gesondheidsektor.

Die eerste soortgelyke marathon is op 18 Julie gehou, waartydens die departement sy teiken verbygesteek het met 728 operasies wat uitgevoer is. Tussen 19 Julie en 25 Augustus vanjaar is ‘n totaal van 10 955 operasies in openbare hospitale in Gauteng gedoen.

Die departement wil dié marathon ‘n maandelikse instelling maak.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig