Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Menseregtekommissie gaan Jagersfontein-slikramp ondersoek

19 Oktober 2022

ActionSA sê hy het bevestiging van die Menseregtekommissie (MRK) ontvang dat die kommissie die slikramp by die myn op Jagersfontein gaan ondersoek.

Die party se voorsitter in die Vrystaat, Patricia Kopane, sê dit volg nadat ‘n klag verlede maand by die MRK ingedien is waarin gevra is dat skendings van menseregte op ‘n dringende basis teen die departement van minerale hulpbronne en energie, Jagersfontein Ontwikkelings en die Kopanong munisipaliteit ondersoek moet word.

Twee mense is dood en verskeie beseer nadat ‘n slikdam se wal megegee het.

Mense het ook vee verloor, huise is vernietig en honderde hektaar landbougrond is verwoes.

Ongeveer 103 mense – wat ontheem is – het nog nie ‘n heenkome gevind nie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende