Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Mense het die reg om te betoog, maar geweld mag nie toegelaat word nie,” sê Ramaphosa

20 Maart 2023

President Cyril Ramaphosa sê hoewel mense die reg het om te betoog, gee dit hulle nié ‘n vrypas om ander mense te intimideer, of te bedreig nie.

Ramaphosa het vanoggend in sy weeklikse nuusbrief gewaarsku dat diegene wat vandag wil betoog, nie skade moet aanrig aan eiendom, of ander mense leed aandoen nie.

Die EFF hou vandag se nasionale eendagstaking. Die party eis ‘n einde aan beurtkrag, en wil ook hê Ramaphosa moet bedank.

Intussen sê die polisiewoordvoerder, kolonel Athlenda Mathe dat 87 mense in die afgelope 12 uur in hegtenis geneem is weens openbare geweld. Volgens haar het die polisie ook beslag gelê op 24 300 bande, wat strategies geplaas was op verskeie plekke.

“Die polisie bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te midde van die staking,” sê Mathe.

https://twitter.com/IanCameron23/status/1637666201898741761

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende