Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Mense Gee Om

20 Desember 2021

Daar’s ’n organisasie in Pretoria-Noord, genaamd Mense Gee Om/People Do Care.

Dit is ’n hartsprojek van Ruth Jacobsz en haar man, Willem Cenci.

Hulle albei het voltydse werke en wanneer hulle van die werk af kom, begin hulle vir die behoeftige gemeenskap werk. Hulle gee elke aand vir die hawelose mense in hul omgewing kos. Daarna versorg mnr. Cenci die mense se wonde gratis en hulle deel klere uit waar moontlik.

Dis Mense Gee Om se droom om vanjaar aan 500 mense ’n kersete te voorsien en die Kersfeesgees só te help versprei. Hulle het verlede jaar vir 300 mense kos gegee op Kersdag.

Esmarie Yssel het met Ruth Jacobsz van Mense Gee Om/People Do Care gesels oor hierdie onbaatsugtige projek.

Vir meer inligting, skakel gerus vir Ruth Jacobsz by 073-196-2956 of besoek hul Facebookblad, People Do Care/Mense Gee Om.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende