Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Meksiko se reddingshonde help met soektog ná Turkye-aardbewing

8 Februarie 2023

16 honde van Meksiko se reddingsdiens is na Turkye gestuur om bystand te bied ná ‘n aardbewing van 7,8 op die richterskaal dié land vroeg Maandagoggend getref het.

Luidens die jongste inligting is 8 700 mense in Turkye en Sirië dood. Volgens ‘n CNN berig is die honde gister per vliegtuig vanaf Meksiko na Turkye gestuur om reddingswerkers te help met die soektog na oorlewendes of liggame onder die puin.

Volgens CNN is Meksiko bekend vir hulle hoogs opgeleide en gespesialiseerde soek- en reddingshonde. Hierdie honde word gereeld in Meksiko gebruik omdat dié land gereeld geruk word deur aardbewings.

Meksiko se buitelandse minister, Marcelo Ebrard het in ‘n inskrywing op Twitter gesê dat “die hart” van Meksiko tans in Turkye is. Van die honde wat help met die soektog is Julia, Ecko, Orly, Rex en Julia.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende