My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Meksiko kry sy eerste vroulike president

3 Junie 2024

Claudia Sheinbaum is die eerste vroulike president van Meksiko.

Dit is ‘n mylpaal vir die land wat deur hoë vlakke van misdaad en geslagsgebasseerde geweld geteister word. Die 61-jarige voormalige burgemeester van Meksiko-stad, het nagenoeg 58% van die stemme op haar verenig.

Dit is ver meer as haar opposisie, ook ‘n vrou, Xochitl Galvez wat 29% van die stemme gekry het.

Die enigste man wat as presidents-kandidaat gestaan het, was Jorge Alvarez Maynez. Hy het 11% van die stemme gekry.

Talle kiesers het die uitslae geloof en meen ‘n vroulike president sal ‘n verandering aan die land bring waar nagenoeg tien vroue en dogters per dag vermoor word. Meer as 100-miljoen mense het geregistreer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende