Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Mejuffrou Suid-Afrika deelnemer onttrek

8 Augustus 2024

Chidimma Adetshina (23) het onttrek vanuit die Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie nadat sy onder skoot gekom het oor haar nasionaliteit.

Verskeie sosiale media-gebruikers, organisasies en politieke partye het aangevoer dat sy nie Suid-Afrikaans genoeg is om deel te neem nie omdat haar pa oënskynlik ‘n Nigeriër is terwyl haar ma vermoedelik van Mosambiek afkomstig is.

Die departement van binnelandse sake het ook vanoggend aangekondig dat hy prima facie bewyse gevind het van bedrog en identiteitsdiefstal wat moontlik 23 jaar gelede gepleeg is deur die persoon wat in binnelandse sake se rekords as Adetshina se ma aangeteken is.

LEES OOK: Mej SA-deelnemer se ma bekyk vir identiteitsbedrog

Volgens die departement word Adetshina van blaam onthef aangesien sy ‘n baba was toe die bedrieglike aktiwiteite in 2001 plaasgevind het.

Sy het in ‘n verklaring op haar Instagram-profiel almal bedank vir hulle ondersteuning, en meen sy is dankbaar vir die liefde en ondersteuning wat hulle gekry het. “Mejuffrou Suid-Afrika was tot dusver ‘n wonderlike ervaring, maar na deeglike oorweging het ek die moeilike besluit geneem om te onttrek, vir my en my familie se veiligheid.”

Sy sê sy verlaat die kompetisie met ‘n dankbare hart.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende