Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Mej. SA kom 3de in Mej. Heelal-kompetisie; ondanks teenkanting

Mejuffrou Suid-Afrika, Lalela Mswane het derde gekom in die Mejuffrou Heelal kompetisie wat in Israel gehou is.

Dit ten spyte van die teenkanting wat sy ontvang het na sy besluit het om wel aan die kompetisie deel te neem.

Die Suid-Afrikaanse regering het sy steun vir die kompetisie onttrek, omdat dit in Israel gehou is.

Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het in ‘n verklaring gesê hul teenkanting kom weens die gruweldade wat Israel teen Palestyne pleeg.

Mejuffrou Indië was eerste, en Mejuffrou Paraguay tweede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende