Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Meer as R280 000 aan enkele mandjie bestee op Swart Vrydag

25 November 2022

Dit wil voorkom asof die meeste winkels, vandag op Swart Vrydag nog meestal rustig is, in vergelyking met vorige jare toe rusies oor winskopies uitgebreek het.

Volgens ‘n regstreekse verslag deur die aanlyn betaaldiens, Payfast was die prys vir ‘n gemiddelde virtuele mandjie teen 12:00 R1322.

Die meeste geld wat per mandjie spandeer is, is R284 625. Die tweede meeste geld per mandjie is R112 592, gevolg deur R107 880. Dit is onbekend op watter platform en waaraan die geld bestee is.

Die meeste geld wat ‘n aanlyn koper teen 12:00 bestee het, is R397 217, maar dit is opgedeel in twee transaksies. Die meeste transaksies deur ‘n enkele koper is 32 transaksies teen ‘n totale bedrag van R21 962.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende