Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Meer as 8000 jong mense in drie jaar in motorbotsings oorlede

22 Junie 2022

Meer as 8 500 jong mense tussen 21- en 34 jaar oud is in die afgelope drie jaar in motorbotsings oorlede. 

Luidens data deur die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) sterf mense tussen 30- en 34 jaar in die meeste padongelukke. 3 661 was in dié ouderdomsgroep. Volgens die korporasie is die meeste van die jong mense in Gauteng oorlede. 

Die uitvoerende hoof van die Padverkeersbestuurskorporasie, Makhosini Msibi sê hul is bekommerd oor die hoë aantal sterftes onder jong mense en beskou dit as ‘n epidemie.

Volgens hom dra motoriste se gedrag by tot padongelukke onder jong mense. “Hulle dra dikwels nie veiligheidsgordels nie, oortree die spoedgrens en bestuur onder die invloed van alkohol.”

1 380 mense in die ouderdomsgroep is in die afgelope drie jaar in Gauteng oorlede, gevolg deur 1 235 sterftes in KwaZulu-Natal en 1 201 in die Oos-Kaap.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende