Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Meer as 4000 Poskantoor-werknemers ontvang afleggingsbriewe

4 April 2024

Die Suid Afrikaanse Poskantoor se sakeredders het aflegginsgbriewe aan 4 700 van sy personeellede gestuur.

Die stap volg op die onderhandelinge onder toesig van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie. Daar is ook verdere herstrukturering om die aantal takke van 1 023 tot 653 te verminder

Die Poskantoor het nog sowat 11 000 werkers oor. Daar was aanvanklik beoog om 6 000 poste te besnoei.

Die werknemers wie se poste in gedrang kom, sal hul afleggingsbetalings in vier paaiemente oor die loop van agt maande ontvang.

Die Poskantoor het verlede jaar ’n aansienlike reddingsboei van R2,4-miljard van die regereing ontvang, wat die totale bedrag wat die staat sedert 2016 aan die poskantoor gegee het op R10,3-miljard te staan bring.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende