Meer as 40 mense sterf ná selfmoord-bomaanval

Luister nou

Volgende

Meer as 40 mense sterf ná selfmoord-bomaanval

31 Julie 2023

Minstens 45 mense is dood en nagenoeg 200 beseer in ‘n selfmoord-bomaanval in die noordweste van Pakistan.

Die ontploffing het plaasgevind by ‘n byeenkoms van die konserwatiewe Jamiat Ulema-e-Islam-party aan die buitewyke van Khar in Pakistan se Bajaur-distrik – wat aan Afghanistan grens.

Die provinsiale polisie sê die aanvaller het sy ploftoestel naby die verhoog laat ontplof waar verskeie senior partyleiers teenwoordig was. ‘n Noodtoestand is ook intussen afgekondig.

Volgens ‘n voorlopige ondersoek wil dit voorkom asof ‘n ISIS-gesteunde groep daaragter sit.

https://twitter.com/AJEnglish/status/1685964773366837253
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa