Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Meer as 4 000 onopgeëiste liggame in staatslykshuise

19 September 2023

Meer as 4,000 onopgeëiste liggame lê in staatslykshuise oor die land heen.

Van hierdie persone is al in 2017 oorlede, en steeds nie opgeëis nie.

Die adjunk minister van gesondheid, Sibongiseni Dhlomo sê hoewel hul beleid sê dat ‘n liggaam nie vir langer as 30 dae in ‘n staatslykshuis mag lê nie, kan hulle nie die persone begrawe nie, omdat die regering nie oor die grond beskik om die persone te begrawe nie.

Volgens Dhlomo is die meerderheid van onopgeëiste liggame in KwaZulu Natalse lykshuise. 1 509 liggame is in dié provinsie, gevolg deur 1 049 liggame in Gauteng en 350 in Limpopo.

Foto: Depositphoto

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-06-12 124712

R45-miljard benodig om Vrystaatse paaie te herstel

SEB

Verslag: “SEB dwing SA ekonomie op sy knieë”

Screenshot 2025-06-12 092242

R32-miljoen glo bestee op instandhouding van ‘n grondpad

Paul-mashatile2

Mashatile verdedig sy “peperduur” reise

Screenshot 2025-06-11 115549

Drie mans skuldig aan moord op Roedtan-boer

Ander Nuus Artikels

pothole
Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar – ons stede verval nie meer nie
Screenshot 2025-06-12 151250
Die Comrades-Marathon bring “ja” en “nee” antwoorde
vlieg3
KYK: Vliegtuig met 242 mense aan boord stort in Indië neer
Screenshot 2025-06-12 124712
R45-miljard benodig om Vrystaatse paaie te herstel
SEB
Verslag: “SEB dwing SA ekonomie op sy knieë”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende