Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Meer as 30-duisend Gautengse leerlinge nog nié in skole geplaas nie

30 November 2022

Die Gautengse departement van onderwys sê hy sal nie voor die einde van die dag daarin slaag om ál die 2023 graad-1 en graad-8 leerders in skole te plaas nie.

Dié aankondiging kom ná vroeëre aankondigings dat alle leerlinge voor die einde van November ‘n akademiese heenkome sou hê.

Volgens sy jongste skatting het die departement meer as 268 000 leerlinge reeds aan skole toegewys, met die meerderheid daarvan – naamlik 135 465 – wat volgende jaar in graad-1 gaan wees.

Nagenoeg 31 500 leerlinge wat aansoek gedoen het weet nog nie in watter skole hulle volgende jaar gaan wees nie. Hiervan is meer as 23 000 volgende jaar in graad-8.

Die departement het sy verskoning aangebied aan ouers wie se kinders nog nie geplaas is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende